CONTACT US

Ons wil jou gedagtes hoor

Papinka Moller
admin@stellenboschkuns.co.za
0790846183

3 Blom Street
Stellenbosch
7600

Uitvoerende Komiteelede

From the left:  Maghriet Beukes (Vise-Chairperson); Marco Möller; Antoinette Cloete Nel; Coert Venter (Chairman);
Papinka Möller (Treasurer) Newton Fincham; Hanle Hill

Kom ons maak kontak.

Wil jy graag meer weet van die Kunsvereniging of wil jy ons iets vra? Ons sien uit daarna om van jou te hoor en help graag.

Jaarlikse Verslae

Elke jaar aan die einde van Maart word 'n jaarlikse verslag vrygestel wat die aktiwiteite van die vorige jaar dokumenteer. As jy belangstel om te weet wat ons aangevang het in 'n spesifieke jaar, kliek asseblief op die relevante jaar hieronder en lees oor die opwindende historiese aktiwiteite van die Kunsvereniging.