Lidmaatskapsvoordele
Praatjies
Interessante praatjies oor kuns tydens gereelde ledebyeenkomste. Die gasspreker is gewoonlik ’n kunstenaar of kunskenner.
Uitstallings
Geleentheid om by ons jaarlikse ledeuitstalling uit te stal. Die jaarlikse uitstalling word in die Hofmeyrsaal in Stellenbosch gehou, asook ‘n mini-uitstalling van kleiner werke in die Kunssentrum PJ Olivier.
Uitstappies
Kunswaarderingsuitstappies na kunsmuseums en kunstenaars se studios, asook filmvertonings oor die werk en lewe van bekende kunstenaars.
Afslag
Afslag op kunsmateriale by ’n aantal kunswinkels.
Werksessies
Geleentheid om slypskole in verskillende kunsrigtings by te woon, wat aangebied word deur die Kunsverenging.
Kinderprogramme
‘n Winter skoolvakansieprogram vir kinders.
SANAVA Lidmaatskap
Lidmaatskap van die sambreelorganisasie, die Suid-Afrikaanse Nasionale Vereniging vir Visuele Kunste.

Residence in Cité Internationale Des Arts
Apply for a residency in one of the three artist studios at the Cité Internationale des Arts in Paris, France. Members can apply through SANAVA for a sojourn lasting between two to three months, providing a unique chance to immerse themselves in the vibrant artistic culture of Paris while developing their craft in a world-renowned creative hub.
Uitstallings en Kompetisies
Receive ReReceive exclusive invitations to participate in national and international exhibitions and competitions, including prestigious events such as the annual Absa L’Atelier en die Sasol Nuwe Handtekeninge. For artworks selected for the Sasol New Signatures exhibition, transport to Pretoria is sponsored, while Absa generously covers the transport costs for works selected for the L’Atelier exhibition in Johannesburg. These opportunities offer valuable exposure and recognition for artists, both locally and globally.
Museumkaart
Members can apply annually for an Internasionale Kunsvereniging membership card. This card grants access to free or discounted entry to a wide range of international galleries and museums, providing members with valuable opportunities to explore and engage with global art scenes.
Partner Discounts
The following art shops offer a 10% discount on art materials to members on presentation of their membership card.